Met die Google One-program kan jy jou foon outomaties rugsteun en jou Google-wolkberging bestuur.
• Rugsteun outomaties die belangrike goed op jou foon, soos foto's, kontakte en boodskappe, met gebruik van jou gratis 15 GB berging wat saam met elke Google-rekening kom. As jou foon breek of jy verloor dit of gradeer dit op, kan jy alles op jou nuwe Android-toestel terugstel.
• Bestuur jou bestaande Google-rekeningberging vir Google Drive, Gmail en Google Foto's.
Gradeer op na 'n Google One-lidmaatskap om selfs meer te kry:
• Kry soveel berging as wat nodig is vir jou belangrike herinneringe, projekte en digitale lêers. Kies die pakket wat die beste vir jou werk.
展开